top of page

Super Gemengde Plaas

N$8,500,000.00

Uitstekende eiendom vir gemengde veeboerdery. Beeste en kleinvee floreer op die verstommende verskeidenheid weiding: gras, kort- en mediumvoerbosse, groot bome wat tonne voedsame saad gee. Drie toegeruste boorgate, groot plaashuis, goeie werkershuise, uitstekende veehanteringsfasiliteite, baie goeie reënvalgebied. Maklik om te bestuur.

Kontak: Walter Kirsten

Sel: +264 81 129 3317

E-pos: walter@agriland.com.na

Alle regte voorbehou

Agriland Eiendom cc96092

bottom of page