top of page

Agriland Eiendom
Rivierfontein
N$5,300,000.00

New Website 6.JPG

New Website 20.JPG

New Website 5.JPG

New Website 6.JPG
1/5
Diep grond by die huis vir somervrugte.
Ontwerp as 'n veeplaas, vier toegeruste boorgate met ruim soet water en goeie waterberging. 28 kampe, veehanteringsfasiliteite. Goed geboude huis, sonkrag, werkershuis, vyf motorhawe met diensput.
Löwenrivier vloei deur die eiendom in die noorde. Groot permanente fontein, baie wild: springbok, koedoe, gemsbok, Hartmann se sebra.
12 733 hektaar.
bottom of page