top of page

Agriland Eiendom
Petite Bosveld Ruskamp
N$34,000,000.00

1.jpg

2.jpg

7.jpg

1.jpg
1/6
Baie gewilde oornagplek. Uitstekend geleë op 'n toerisme-kruispad in die noordweste. Van hier af is gewilde bestemmings soos Damaraland, Kaokoveld, Ruacana-waterval en die westelike deel van die Etoscha Nasionale Park maklik bereikbaar. Geleë bo-op 'n heuwel op 4 hektaar. Pragtige argitektuur meng met bosveld. 40 beddens in bungalows en chalets, tien kampeerplekke. Goeie bedbesetting, uitstekende verdienste uit verbygaande verkeer. Swembad en biertuin. Baie groeipotensiaal.
KK besit.
bottom of page