top of page

Natuur se Eie

N$48,000,000.00

Asemrowend mooi eiendom van 12 000 hektaar met vlaktes en berge, damme, fonteine en sterk water. Opbrengs 100 m³/h, gebied met hoë reënval.

Groot plaaswoning uit die Duitse tyd gebou van natuurlike klip, bestuurdershuis, werkershuise en ruim diensgeboue. Luukse tentkamp vir ekotoeriste.


Hele eiendom wildbestande heining, 3000 vlaktediere.


3000 hektaar.

Kontak: Walter Kirsten

Sel: +264 81 129 3317

E-pos: walter@agriland.com.na

Alle regte voorbehou

Agriland Eiendom cc96092

bottom of page