top of page

Khomas-kroon

N$32,000,000.00

Een van die beste veeplase 80 km noordwes van Windhoek. Baie toeganklik vanaf Windhoek, toesluitplaas. Groot riviere, sterk weiding, gemengde weiding bestaande uit klimaksgrasse, voerbosse en bome vir blaarvreters. Sterk en soet water, waters goed versprei oor die eiendom, hoë en betroubare reënvalgebied. Vlaktewild: koedoe, gemsbok, Hartmann se sebra. Veehanteringsfasiliteite op twee punte. Plaas in werkende toestand. 7 900 ha.

Benodig TLC, CC geregistreer.

Kontak: Walter Kirsten

Sel: +264 81 129 3317

E-pos: walter@agriland.com.na

Alle regte voorbehou

Agriland Eiendom cc96092

bottom of page