top of page

Groen Kalahari

N$24,000,000.00 (onderhandelbaar)

Baie potensiaal. 4500ha gemengde weiding naby Stampriet met 18 kampe in drie jakkalsbestande blokke. Riviervallei, gebroke veld en Kalahari-duinveld. Goeie reënvalgebied. Baie goeie bees- en kleinveehanteringsfasiliteite. Ongelooflik sterk water op vryvloei. 160m³/h. 14ha spilpuntbesproeiing, 1600m² intensiewe groentetuin, groot hoofwoning met 5 slaapkamers, bestuurdershuis met 2 slaapkamers.

Kontak: Walter Kirsten

Sel: +264 81 129 3317

E-pos: walter@agriland.com.na

Alle regte voorbehou

Agriland Eiendom cc96092

bottom of page