top of page

Agriland Eiendom
Visrivier Wonderland
N$6,360,000.00

2.jpg

6.jpg

1.jpg

2.jpg
1/6
'n Toeristebestemming op sy eie. Pragtige plaas aan die oewer van die Bo-Visrivierkloof. 7 000 ha met 'n 2,4 m wildbestande heining. Koedoe, gemsbok en springbok.
Ruim praktiese plaashuis, groot gastebungalow, netjiese werkershuise, slagpale, biltongkamer, roker, inloopkoelkamer. Sonkrag, rugsteunkragopwekker. Skaduven vir voertuie.
Drie sonkrag-toegeruste boorgate, oop water in Visrivier. Ou Duitse perde-buitepos.
KK besit.
bottom of page