top of page

Agriland Eiendom
De Hoop
N$2,750,000.00

DSC05850.JPG

DSC05850.JPG
1/1
Geleë 220 km suidwes van Windhoek, is hierdie maklik-bestuurbare eiendom baie toeganklik, maar tog weggesteek uit die oog.
Dit het sterk en soet water uit twee toegeruste boorgate, 'n tweeslaapkamerhuis, twee werkershuise, 'n tuin en krale. Uitstekende weiding in 'n goeie reënvalgebied. Die eiendom van 1500ha is opgemeet en heeltemal omhein, onderverdeel in 4 kampe. Perfek vir die naweekboer of spekulant.
KK besit.
bottom of page