top of page
Tuis › Bees- & Veeplase › Top Billings
Top Billings
4 300 ha jag- en beesplaas te koop naby Windhoek, Khomas, Namibië, met sterk water, rivierbos en oorvloedige wild
N$25,000,000.00

Top Billings 1

Top Billings 2

Top Billings 5

Top Billings 1
1/5
Netjies soos 'n speld. Geregistreerde jagplaas wat ook vir beesteling gebruik word. Pragtige heuwelagtige parklandskap en rivierbos, groot plaashuis, sterk water uit verskeie boorgate, 15 kampe. Baie wild: rooihartbees, gemsbok, springbok, koedoe.
Groot woon- en diensgeboue, uitstekende slagfasiliteite, Nampower, 80 km noordoos van Windhoek.
4300 ha
Privaat besit.
Eiendomsbesonderhede
Primêre kategorie: | Bees- & Veeplase |
Prys: | N$25,000,000.00 |
Oppervlakte: | 4,300 ha |
Eienaarskap: | Privaat eienaarskap |
Naaste dorpe: | Windhoek |
Let asseblief daarop: Die meerderheid van ons transaksies is privaattransaksies. Ons raai dus potensiële kliënte aan om ons direk te kontak vir ons privaatportefeulje.
bottom of page
